zdjs-8051-g420
Grietjie Se Loutering
Grietjie se loutering is die aangrypende verhaal van ’n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur ’n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op ’n beter lewe. <p></p> <p> Grietjie se geloof word getoets wanneer ’n tragedie die gesin tref. </p> <p> “Ek weet wanneer ek eendag by die punt kom waar ek weer met die Here kan praat met vrymoedigheid, dan wag Hy vir my. En wanneer dit voel ek kan nie meer nie, dan dra Hy my. Maak nie saak wat ek verloor nie, ek het Hom altyd. Wat meer wil ek hê?”</p>
zdjs-8051-g420

Grietjie Se Loutering (Afrikaans, Paperback)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R232
You save R38 (14%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Ships in 7 - 11 working days
Description
Grietjie se loutering is die aangrypende verhaal van ’n weduwee wat haar inkomste as tydelike huiswerker verdien in Grabouw. Sy sukkel om kop bo water te hou, maar haar geloof dra haar. Wanneer haar seun deur ’n provinsiale rugbyspan gewerf word, het die gesin hoop op ’n beter lewe.

Grietjie se geloof word getoets wanneer ’n tragedie die gesin tref.

“Ek weet wanneer ek eendag by die punt kom waar ek weer met die Here kan praat met vrymoedigheid, dan wag Hy vir my. En wanneer dit voel ek kan nie meer nie, dan dra Hy my. Maak nie saak wat ek verloor nie, ek het Hom altyd. Wat meer wil ek hê?”

Ships in 7 - 11 working days

1
R232Yousave R38 (10%)
1