gcmv-8197-g8a0
Harry Potter en die Towenaar se Steen
Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy – en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin! <br>
gcmv-8197-g8a0

Harry Potter en die Towenaar se Steen (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R185
You save R65 (26%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

In Stock
Description
Harry Potter se lewe verander op die dag wat 'n posuil 'n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: 'n brief wat Harry nooi na 'n ongelooflike plek wat hy – en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is 'n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. 'n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!

In Stock

1
R185Yousave R65 (10%)
1