gdsx-8171-g250
Kaptein Onderbroek en die Inval van die Koelbloedige Kostannies uit die Ruimte
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak. <p></p> <p> Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk! </p> <p> Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?</p>
gdsx-8171-g250

Kaptein Onderbroek en die Inval van die Koelbloedige Kostannies uit die Ruimte - (en Daarna die Aanval van die Ewe Bose Zombie-Nerd Boelies) (Afrikaans, Paperback)

(en Daarna die Aanval van die Ewe Bose Zombie-Nerd Boelies)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R140
You save R55 (28%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Ships in 4 - 8 working days
Description
George en Harold het al vir amper almal in Leergierig Laer ’n poets of twee gebak.

Wanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr. Mor drie ongewone tannies aan – wat boonop baie soos aliens lyk!

Sal Kaptein Onderbroek, die held met die rooi mantel, die skool en kinders kan red? Of sal die drie kostannies uit die ruimte hom vir middagete verslind?

Ships in 4 - 8 working days

1
R140Yousave R55 (10%)
1