gdxl-7650-g100
Newman se Voëls Volgens Kleur
Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak. <br>
gdxl-7650-g100

Newman se Voëls Volgens Kleur - Suid-Afrika se algemene voëls gerangskik volgens kleur en grootte (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

Suid-Afrika se algemene voëls gerangskik volgens kleur en grootte

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R319
You save R131 (29%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Pre-order
Description
Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak.

Pre-order

1
R319Yousave R131 (10%)
1