bdfx-8171-g560
Vind God in die Gewone
Beleef jy God elke dag? God woon in die gewone, en ons kan onsself leer om Hom daarin raak te sien. Ons kan die lewe opnuut beleef gevul met sy teenwoordigheid. Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ’n alreeeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek. <br>
bdfx-8171-g560

Vind God in die Gewone (Afrikaans, Paperback)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R219
You save R81 (27%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Ships in 4 - 8 working days
Description
Beleef jy God elke dag? God woon in die gewone, en ons kan onsself leer om Hom daarin raak te sien. Ons kan die lewe opnuut beleef gevul met sy teenwoordigheid. Tom Smith wys ons hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: In ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ’n alreeeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek.

Ships in 4 - 8 working days

1
R219Yousave R81 (10%)
1